Wow Dawie.
That bike looks complete and original. Great find.
You will have great fun on it.
(good luck with starting it the first time after it has been standing for a while :thumleft: :peepwall:)
Netjiese fiets vir die hoeveelheid km wat hy ophet.
Ek dink jy verkoop hom teen 'n baie goeie prys. Wens ek het daai geld nou gehad, dan was hy al in my gerage.
Hoop hy kry 'n goeie huis, hierdie ou ysters raak nou skaars.