• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW F650GS Dakar 2007 model (sold to fellow dog)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hallo Almal,

My Dakkie moet ongelukkig verkoop. Die rede hiervoor is dat ek graag verder gaan studeer op my ouderdom en die rigting waarin ek beweeg is die toerusting baie duur. Daar is regtig niks waaraan ek kan dink wat fout is met die fiets nie. Daar is net die krap merkie op die neus soos op die fotos gesien. Die fiets is altyd onder dak gestoor en baie mooi na gekyk.

Besonderhede:

BMW F650GS Dakar
2007 model - registreer en produseer
47 200 km
Abs en heated grips
Vol Diens rekord by BMW met papiere
Alle dokumente is in orde

Extras:
Windskerm "extender"
GPS: Garmin etrex 20 met bracket (new) Sold
Wide foot pecks
Headlight protector
BMW Topbox
Dit voel of ek iets vergeet maar sal maar update soos ons gesels

Prys - R49 500 R45 000 R44 000

Skakel my gerus by 079 497 6622 of inbox, pm net soos dit jou pas

Kan iemand my asseblief help Om die fotos vir my op te sit. Ek het die fotos met die ipad geneem en kry dit nie kleiner gemaak nie en Tapatalk wil nie werk nie. Sal dit vinnig vir iemand kan mail.
 
Top