Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    KTM 990 Adv S for Sale

    Die tyd het gekom ! Ek wil my 990 s verkoop  :'( Het hom nuut gekoop by Pro Action in 2007 32000 ongelooflike km met hom gery. Geen noeminswaardige ekstras op die bike. Voor tyre is nuut (Michelin T63) , en agter tyre kan nog so 3000km gaan ( Dunlop R908 ) Acerbis hand guards. Oorspronklike...
  2. W

    KTM 990/950 Panniers te koop

    Hepco & Becker panniers + top box ( met rame ) vir 990/950 KTM adv te koop. Soos nuut. R14500-00
  3. W

    KTM 990 Adv s te koop

    Hello almal , ja dis n baie k@k dag in my lewe ...... finansies druk en het besluit om my KTM te verkoop. :'( 990 Adventure S 2007 model. 20000 km Acerbis hand guardes Crash bars Steering damper ( Scots ) Tank bag Side panniers ( H & Becker ) Top box ( H & Becker ) 60 CSX Garmin GPS with...
  4. W

    990 KTM fork seals ?

    Ek het die 990 Adv s , 2007 model , en het al 20000 km op die klok. Het dinsdag Ellisras toe gery vir besigheid . Besigheid gedoen , yskoue bier , 500g steak geniet . By my bike gekom en gesien dat daar n plas olie rondom my voorwiel le . Ondersoek ingestel en gesien dat die olie uit straal by...
  5. W

    KTM 250 EXC for sale

    KTM 250 EXC for sale 2002 Model , FMF pipe , urgent sale. R12500-00. contact Lourens = 082 883 3312 wil get pic of the bike soon. :peepwall:
  6. W

    nuwe hond op die blok

    hello aan almal , hoop da gaan baie bike gery en nonsens gepraat word in 2009 !!!!
Top