wahoo
Pack Dog
Die tyd het gekom ! Ek wil my 990 s verkoop :'(
Het hom nuut gekoop by Pro Action in 2007
32000 ongelooflike km met hom gery.
Geen noeminswaardige ekstras op die bike.
Voor tyre is nuut (Michelin T63) , en agter tyre kan nog so 3000km gaan ( Dunlop R908 )
Acerbis hand guards.
Oorspronklike pype op , maar het n stel performance pype wat saam met die bike kan gaan.
Volledige diens rekord by Pro Action tot waarborg verval , daarna gereeld gediens by Off road Cycles.
Voor en agter rims is splinter nuut , voor SE rim ( D.I.D Dirt star)
prys = R95000-00 :thumleft: