Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    1995 Africa Twin front shock

    I'm looking for a AT frontshock for a friend of mine.  Anyone knows about one?
  2. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Ek het 'n spotless 990 met 12600km op die klok.  Dis 'n 2008 en het nog 'n jaar waarborg.  Ekstras op die fiets is Leo Vince pype, crash bars, touring screen, handle bar raisers en 'n luggage plate. Ek het die fiets gister op gumtree ook gesit, so aangesien ek nie hier fotos kan oplaai nie, gaan...
  3. W

    "Willehonnehok"

    Nou soek ek raad, voorstelle ens.  Souties, jammer, ek dink te stadig in Engels.  Ek het gister 'n idee gekry, wil weet of dit sal werk.  Ek soek kommentaar en raad.  Ek is in die middel van Ceres, teen die hoofstraat, teen die rivier en onder mooi groot akkerbome.  Hier is 'n nuwe lapatjie en...
  4. W

    ZUMO 500

    Ek kan 'n Garmin Zumo 500, met 'n "Car-mount", good as new, kry vir R5000.  Dink julle dis 'n bargain of sal ek iets beters kry vir daai geld? Waars julle manne wat weet? ???
  5. W

    Nog 'n Bolander

    Jis willehonne.  Nadat ek al 'n paar manne gehap het, en gehap is, moet ek my seker introduce.  Ek bly in Ceres, is 36 jaar oud, getroud met 'n vrou wat my al wil moer die laaste week  oor hierdie website, en het twee kiddies.  My laaste vyf bikes was twee 640's, toe oor na 'n 1200GS en nou ry...
  6. W

    BMW for the dunes

    At last!!!   A GS that you can take off road. :3some:
Top