Nog 'n Bolander

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

windmaker

Puppy
Joined
Jan 15, 2009
Messages
43
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Jis willehonne.  Nadat ek al 'n paar manne gehap het, en gehap is, moet ek my seker introduce.  Ek bly in Ceres, is 36 jaar oud, getroud met 'n vrou wat my al wil moer die laaste week  oor hierdie website, en het twee kiddies.  My laaste vyf bikes was twee 640's, toe oor na 'n 1200GS en nou ry ek my tweede 990 - en is hopelik klaar gekoop vir 'n paar jaar.  Ons is 'n paar manne hier in Ceres (alle soorte bikes) wat altyd lus is vir die Karoo en Cederberge, en ons ken baie paatjies wat ons ander manne (en meisies) wil wys.  So praat net!!!
 
Top