Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. niku

    nou ja

    Hi - ek's Niku van Knysna. Ek ry 'n HP2 " weapon of choice" en 'n XChallenge. Ons is 3 buddies wat naweke die grondpaaie in die area verken. Ons kry nog net nie Scalpel se arm gedraai om ons te kom join nie. Lekker om nou te kan saam praat. Cheers
Top