nou ja

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

niku

Race Dog
Joined
Feb 4, 2009
Messages
666
Reaction score
0
Location
knysna
Bike
BMW R1200GS HP2
Hi - ek's Niku van Knysna. Ek ry 'n HP2 " weapon of choice" en 'n XChallenge. Ons is 3 buddies wat naweke die grondpaaie in die area verken. Ons kry nog net nie Scalpel se arm gedraai om ons te kom join nie. Lekker om nou te kan saam praat.
Cheers
 
Top