Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Anyone on this forum from Garies?

    ons het gepraat, 2strokedan hierdie klong darem nie skaam om erkentlik te wees! en van wanneer af praat wallekraal se mense engels?
  2. T

    Doring River in the Cederberg

    5 nov 2014. het roete alleen gedoen en was amper in die kak. sou nooit die fiets alleen oorkry met daai boot!
  3. T

    2014 Kalahari Bash payments

    ek benodig die volgende shirts: jc-medium klong-large patrys-5xl renier-4xl eb-1xl dit is non members wat ek saambring. payments vir myself is gedoen, hoeveel moet ek betaal vir die 5 javels?
  4. T

    9th annual National Bash 3-4 October 2014

    enige wc honde wat garies-springbok langs upington toe ry? laat weet asseblief
  5. T

    2014 Kalahari Bash payments

    Raka+1 (xl,xl,l) R 400. Paid Tr0jan (XL) - R150 Orko + 1 (L, L) - R300 Vis Arend + 1 (XXL en XL) - R300-00 Hazzard (XL) - R150 Kilroy (XXXL) - R150 Smokes (L) 1 extra t-shirt(L)-R250.00 tuco(xxl) 150 paid
  6. T

    2014 Kalahari Bash payments

    tuco
  7. T

    9th annual National Bash 3-4 October 2014

    ek gaan beslis daar wees
  8. T

    Zumo 660 interface

    Ek het die Zumo 660 gekoop vir my GS1200 en nie geweet dat hy nie die interface het vir die kontrole op die handlebar. Om die kontrole te kan gebruik moet jy die BMW GPS koop. Is daar iemand wat kan peuter aan my Zumo  om die ding te maak werk?
  9. T

    Garies Fun Run 19 Oktober 2013

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=135066.0
  10. T

    Garies Fun Run 19 Oktober 2013

    Sien aangeheg
  11. T

    Perth to Sydney

    Finally. A lifelong dream is becoming a reality within a month from now. I'm leaving South African soil on the 5th of August for Perth and will collect a BMW GS1200 from Bikeroundoz the 7th. My itinerary: August 8th: Perth-Albany 420km August 9th: Albany-Esperance 475km August 10th...
  12. T

    Blomme kyk in Augustus 13

    andre, ek bly in garies en kan jou sê dat alhoewel ons baie goeie reen gehad het, nou alles afhang van wanneer die volgende reen(of berwind) kom. dit is reeds amper 'n maand sedert die laaste goeie reen so as hy nie baie gou gou kom sal daar nie veel blomme wees nie. die vygies teen die kus...
  13. T

    Koekenaap to Verneukpan

    Nice report!
  14. T

    My trip af Verneukpan 2013 toe

    nice report subie! thanks vir al die pics, ek omtrent op die helfte van hulle. kon darem die huisdier wys ek het my mooi gedra.
  15. T

    Top Gun Fly-Inn/Rally Tsumeb, Namibia

    Any dogs going to the Top Fly-Inn/Rally in Tsumeb this weekend?
  16. T

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    manne julle moet help. hinksding antwoord my nie hy het seker klaar die pad gevat waar is die plaas waar ons vrydagaand bymekaar kom? ek ry van garies af gamoep kliprand loeriesfontein.
  17. T

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    @hinksding ek sien jy het my nog nie gemerk as betaal. maak nie seker nie saak nie ek gaan daar wees met of sonder jou toestemming. pvt msg my met jou eemail of faks dan stuur ek jou bewys van betaling. dit sal 'n tydjie vat voor die geld daar in loeriesfontein aankom. groete toelie
  18. T

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    het betaal hou my opi lys seblief
  19. T

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    hello dogs, bevestig asseblief of daar nog plek vir my is. indien wel private message my sommer met die betalings details. groetnis
  20. T

    Anybody interested? Cape Town-Top Gun Rally/Fly Inn Tsumeb-Botswana

    Top Gun Rally/Fly Inn word gehou die naweek van 5-7 Julie 2013 in Tsumeb, Namibia. Ek beplan om daarvandaan na Vic Falls te ry en deur Botswana terug te kom. Totale afstand vanaf Kaapstad is 5500km. Ek het voorsiening gemaak vir 11 dae. Die akkommodasie is by backpacker lodges en sal ongeveer...
Top