Zumo 660 interface

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tuco

Pack Dog
Joined
Feb 6, 2009
Messages
71
Reaction score
0
Location
Garies
Bike
BMW R1200GS
Ek het die Zumo 660 gekoop vir my GS1200 en nie geweet dat hy nie die interface het vir die kontrole op die handlebar. Om die kontrole te kan gebruik moet jy die BMW GPS koop.
Is daar iemand wat kan peuter aan my Zumo  om die ding te maak werk?
 
Top