Hallo Almal
Ek het laasjaar Junie 'n Dakar gekoop, agv die petrolprys, julle weet mos. ;)
Ek's van Durban en gebruik hom meestal vir commuting, maar het laasnaweek saam met 'n buddy 'n vinnige toer Swaziland en Maputo toe gedoen, darem so ietsie van alles ingekry, teer, grondpad en sand...