New Too

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ugie

Pack Dog
Joined
Mar 16, 2009
Messages
357
Reaction score
0
Location
Crestview, Waterfall
Bike
BMW F800GS
Hallo Almal

Ek het laasjaar Junie 'n Dakar gekoop, agv die petrolprys, julle weet mos. ;)

Ek's van Durban en gebruik hom meestal vir commuting, maar het laasnaweek saam met 'n buddy 'n vinnige toer Swaziland en Maputo toe gedoen, darem so ietsie van alles ingekry, teer, grondpad en sand.

Thanks, hier is lekker baie info en tips op die forum, sal julle hier sien.

 
Top