Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Sand fails 3 Amageza run

    Fark dit was funny!!! Well done.
  2. L

    For Sale-2008 Honda Transalp XL700V

    Waar in die Wes Kaap is jy?
  3. L

    How did the South America trip start for the 4 Amigos?

    As jy val is dit makliker om jou tools uit te haal.  :biggrin:
  4. L

    How did the South America trip start for the 4 Amigos?

    Eina!!! Maar dit was 'n moerse trip.
  5. L

    How did the South America trip start for the 4 Amigos?

    My gat heuk nou behoorlik!!!!
  6. L

    How did the South America trip start for the 4 Amigos?

    Amazing RR. Wat soek ek nog in die Kaap?
  7. L

    WC Bash -- Payment details. 25th - 27th March

    Sorry het gou die hele thred gelees.
  8. L

    WC Bash -- Payment details. 25th - 27th March

    Genade hoeveel tente is daar? Het die naweek gaan inloer en nie meer as 20 gesien nie. Ek het 'n paar fietse vroeer die oggend daar sien inry maar niemand daar gekry nie.
  9. L

    SOLD 2 a WD - HONDA XRV 750 Africa Twin - R 29500

    Is die bike nog beskikbaar? KM? Waar is die fiets?
  10. L

    Honda Transalp XL 700 V for sale

    See thats what happens when you spend to much time at home instead of on your bike.  :imaposer:  :pot:
  11. L

    Biker Respect

    Dit is hoekom ek meestal solo ry. Dan ry ek so vinnig of stadig as wat ek veilig voel. Ek stop wanneer ek wil en gaan kyk na alles wat ek wil. As ek die omgewing ken maak dit nie saak as die ander jaag om daar te kom nie. Ek sal hulle later daar kry of langs die pad optel.
  12. L

    Cobus se Gat

    Ok Ek sal kyk vir datums en dan 'n Mini Bash thread begin sodat ons die belangstelling kan toets.
  13. L

    Cobus se Gat

    OK die sonpomp werk so ons kan maar iets beplan. Ek ken nou nie al die routes nie maar sou reken die beste is maar deur Bains kloof tot in Ceres na Op die berg, katbakkies pas na die R355 toe of wat?
  14. L

    Cobus se Gat

    Ja so van Stonehenge gepraat ... Africa Burns begin woensdag tot sondag daar. Cobus se gat is nou net vir privaat gebruik.
  15. L

    Cobus se Gat

    Kobus ons moet net nie wag tot dit heeltemal somer is nie dan brand die son jou dood. Daar is nie baie wegkruipplek vir die son nie. As genoeg mense belangstel kan ek reel vir 'n skaap/skape op 'n spit en 'n bakkie vol drinkgoed. the_wes kan sy paaldans ook daar oefen :pot:
  16. L

    Cobus se Gat

    Sodra die sonpomp loop en daar water in die dam is kan ons maar reel. Die plek is wyd met baie speelplek en geen geriewe. Net soos ek daarvan hou.
  17. L

    Cobus se Gat

    Saak is reg uyster. Ek gaan die naweek 'n sonpomp opsit dat daar tenminste genoeg water is. So lyk die blyplek. Net 'n tent en skadunet. Die stilte maak jou kop raas.
  18. L

    Cobus se Gat

    Ek gaan die naweek plaas toe en sal dan kyk of die nuwe eienaars daar is en bietjie met hulle gesels om te hoor wat aangaan. Sal volgende week laat weet.
  19. L

    Cobus se Gat

    Cobus se Gat het nuwe eienaars en is nou net vir privaat gebruik. Die naaste daaraan by die rivier is by Die Mond so 20km voor dit. As jy net in die karoo wil kamp, my grond is net voor Cobus se gat.
  20. L

    Great Kalahari Bike Challenge - Upington

    Ek is daar. Hier is my beplanning. Vertrek donderdag oggend 27/08 van Kaapstad. Eet ontbyt in Ceres. Vat die R355 na Calvinia. Middagete. Vertrek na Loeriesfontein en slaap daar. Vrydagoggend Brandvlei, Kenhardt en slaap in Keimoes/Kanoneiland. Doen die roete saterdag. Sondag na Vrouenspan...
Top