Biker Respect

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Hoe kry jy respek by jou bike buddies. Om te wys hoe vinnig jy in n groep ry? Jou buddies te blitz? Fotos te post om te wys jyt nie chicken strips nie. Is ons maar nie net partykeer te windgat nie.

Ek het nie n probleem as my vriend vinnger is as ek of beter kan corner as ek nie maar as jy wil wys gaan jy jou gat sien .

Ons probeer te veel respek kry deur te wys hoe goed ons ry of die ding van "ek kan by-hou".
Partykeer kom ek heel laaste maar my vriende repekteer my nogsteeds.

So jy hoef nie te wys hoe vinnig jy is om respek te kry nie. 
 
Top