Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Wanted: BMW GS1100 Seat

    Ek is opsoek na 'n BMW GS1100 seat. Dis vir 'n pel, sy bike was op sy trailer en die seat het in die ry af gewaai.
  2. P

    Wanted: Giant Loop, Great Basin

    Het enigiemand 'n Giant Loop Great Basin waarvan hulle wil ontslae raak?
  3. P

    Van Zyls Pas & Marienfluss in Namibie

    Ons doen nou die einde van die maand 'n trip deur Namibie en sal graag Van Zyls Pas en die Marienfluss wil doen. Ons gaan dit egter sonder backup doen en gaan dus nie genoeg petrol he nie. Het enige iemand dalk kontakte in daardie deel van die wereld, wat vir ons petrol op Epupa en Otjinungwa...
  4. P

    What soft luggage do I buy?

    I'm going on a 10 day Namibia trip and want to use soft luggage, any suggestions on what make?
  5. P

    Wanted: KTM990 Aux Tanks

    Ek is opsoek na KTM990 Auxiliry Tanks, as iemand dalk kan help.
  6. P

    Soft Luggage wanted

    Ek soek raad of hulp met die koop van soft luggage vir my 990 adv. Ons gaan op 'n trip vir 10 dae einde April deur Namibie. Wat is die beste/praktieste wat ek kan koop en is daar iemand wat van soft luggage wil ontslae raak?
  7. P

    Wanted: Oset Electric Mini Trials Bike

    My laaitie is amper 3, so ek dink dit is tyd.  :ricky:
  8. P

    Wanted: KTM640 Fueltap - SORTED -

    I am looking for a KTM640 fueltap, new or secondhand.
  9. P

    Truimph Scrambler 900 Wanted

    Ek is opsoek na 'n Truimph Scrambler 900 in goeie toestand.
  10. P

    2006 KTM640 Adventure, 8239km for sale. R60k

    Ek het 'n KTM640 Adventure, 2006, met 8239km op die clock. Die bike is in uitstekende toestand. Ek soek R60k, het die geld nodig om 'n 990 te koop.
  11. P

    Minora soek jy nog 'n 640 in Pta?

    KTM640 Adventure, 2006, 8100km, R65000. Het nog nie foto's geneem van die bike nie, so sal opsit sodra ek geneem het. As jy na die bike wil kom kyk ek is in Centurion, my nr is o83226935I.
  12. P

    Wanted: 640 Aftermarket exhaust

    Ek's opsoek na 'n exhaust vir my 640. Akropovic, Leo Vince, Wings ens. Laat my weet wat jy het, as jy wil verkoop.
  13. P

    Wie is die supplier vir Wings Exhausts?

    Weet enigiemand wie is die suppliers vir Wings Exhausts?
  14. P

    Bump??????????????

    Verduidelik vir my wat bedoel word as net "bump" gepost word? Nogal irriterend.
  15. P

    KTM640 Adventure Acropovic Wanted

    Ek is opsoek na 'n 640 Acropovic slip-on.
  16. P

    KTM Topbox - Sold

    Ek het 'n KTM kaki kleur topbox vir 'n 990 met bracket, maak my 'n offer.
  17. P

    Wanted, pipe and extras for KTM640 Adventure

    Ek het vandag vir my 'n 640 gekoop en sy pyp is gebreek, soek nou 'n nuwe pyp, after market pype is ook reg. Kort spieeltjies en as jy enige iets het wat ek dalk kan gebruik op my fiets, laat my weet. Dankie.
Top