Van Zyls Pas & Marienfluss in Namibie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PG

Pack Dog
Joined
Apr 15, 2009
Messages
271
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
KTM 990 Adventure
Ons doen nou die einde van die maand 'n trip deur Namibie en sal graag Van Zyls Pas en die Marienfluss wil doen. Ons gaan dit egter sonder backup doen en gaan dus nie genoeg petrol he nie. Het enige iemand dalk kontakte in daardie deel van die wereld, wat vir ons petrol op Epupa en Otjinungwa kan los? Enige hulp sal baie waardeer word.
 
Top