Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. gerhad

    Wanted Honda CRF230F voorwiel?

    EK is opsoek na 'n Honda crf230 voorwiel. Hy het 'n 21 x 1.6 rim. Anders moet ek net die rim koop en alles oorbou
  2. gerhad

    For Sale Giant Loop Great Basin

    EK het hierdie GL Great Basin te koop. Baie goeie toestand en is die een wat met die zip toe maak aan die agter kant. R5500 Tel 083 227 9830 (y)
  3. gerhad

    2011 BMW 1200 Adv for sale!! - SOLD!!

    Manne ek wil/moet my 1200 Adv verkoop. Die droogte vang ons in die Kalahari! DIs 'n 2011 model, laaste van die 1200 Adv aircooled modelle.  Bike is in 'n baie goeie toestand en daar is maar geen foute op die fiets nie, alles is 100%. Dis 'n kode 3 fiets, ek weet glad nie hoekom nie want dis in...
  4. gerhad

    2011 Yamaha YZ450 ohlins steering damper frame bracket wanted?

    Do you have one lying around which is not of use anymore? It seems like 2010 - 2013 al use the same frame bracket. 
  5. gerhad

    2002 1150 Adv for sale --- Price drop: R55k

    Guys I have a 2002 1150 Adv for sale which is in a very good condition.  The only reason for selling it is because I also have a 1200Adv and a 990S. It has 85000 km on the clock.  It has heated grips and abs.  The back tyre hase about 75% thread and I'll put on a new front tyre.  The seat is...
  6. gerhad

    Wanted: 2009-2013 WR/YZ 450 Scotts steering bracket (bracket only)

    Manne ek is opsoek na 'n Scotts steering bracket vir die aluminium frame YZ/WR 450.  Kyk asb of julle iets het?
  7. gerhad

    BMW HP2 Enduro for sale-----SOLD!!!

    Ek gaan my HP verkoop...... :-\ Hulle is almal 2006 modelle en myne het 25 500 km op die klok.  EK het hom elke 5000 self gediens en was so 3000 terug vir 'n groot diens by Bloem BMW.  Die fiets het baie ekstras op, hier is 'n lys van alles: Martin Petzold front shock conversion - Compression...
  8. gerhad

    990 S rim options.....

    Manne ek het my voor rim redelik in sy moer gery, hy het 'n lelike smiley. Die original rims is verbasend sag  :o Ek dink ek moet maar die voor en ager rim replace met excel rims of iets wat sterker is as die original rims. Kan mens net die rims vervang en kan jy jou original speke net so...
  9. gerhad

    KDX 200 fuel tank wanted please??

    I'm looking for a fuel tank for a kdx 200. I think it can be a 2003 model, but I'm not 100% sure. I don't know whether the tanks on the different year models differ.
  10. gerhad

    sidestand spring??

    EK het my sidestand se spring verloor.......moenie vra hoe nie want ek weet nie  ::) Kan iemand my 'n foto stuur van hoe hy lyk met sy dimensies, of nog beter, se net waar ek een kan kry asb?
  11. gerhad

    Wanted *** 2006 WR450F Scotts steering damper frame bracket

    Dis nogal 'n laaang beskrywing vir wat ek soek  :patch: Maar ja. dis wat ek soek.  Het iemand dalk die bracket wat op die frame vas kom met die  pennetjie?  Ek het 'n sub mount kit. Ek het fotos, maar ek kry nie dit nie gepost nie. Kan ek dit dalk vir iemand mail vir dit vir my kan post?
  12. gerhad

    Voor wiel bearing replacement

    Hallo manne. Het julle dalk vir my 'n schematic van alles wat in die voorwiel se hub is en groottes van die bearings en seels? Ek het nie die oues nie en hopelik kan julle my help. Dink dar is 2 x bearings en 2 x seals aan die buitekant van die bearings.  Dan is dar nog die "spacer" ook tussen...
  13. gerhad

    Help with getting your bike lisence - Kuilsrivier

    About 7 or 8 years ago I made use of a guy in Kuilsrivier that helped you with the routine when going for your lisence.  He knew exactly what they expected from you when your'e going for your lisence.  My sister would like to go for her lisence now and I suggested she take a few lessons from...
  14. gerhad

    1200 GS crashbars for sale

    I have a set of 1200 GS lower crash bars for sale - R1500 They are black and as new! I can mail pictures as I do not know how to attach it here.  I can mail pictures to whoever want to see what it look like.  :thumleft:
  15. gerhad

    Lisence for a bike that is not road legal??

    Do one need to pay for a lisence for a bike that is not road legal??
  16. gerhad

    Garmin 60Csx cradle and mount wanted

    The plastic cradles, in which the gps fits, of my 60Csx is broken and I need a new one.  Actually I need a suction mount for the car and a bike mount ,RAM, for the bike.  Can you help me in the right direction? Or do you have one for sale?
  17. gerhad

    Hulp nodig: 1150 Adv coil??

    My 1150 se coil het besluit om te groet, linkerkant! Is in Vredendal omgewing en sal 'n nuwe coil moet kry. Weet julle dalk of daar 'n BMW op Vredendal is of van iemand wat my dalk kan help op een of ander manier? Ek is oppad Cederberg Oasis toe. My nr is 0832279830 as jy dalk van iemand weet...
  18. gerhad

    Tax on repairs done overseas?

    If I have repairs done overseas on some equipment, do I have to pay tax on the repair costs which was done?
  19. gerhad

    Help needed with info on new front wheel

    Manne ek het 'n nuwe voorwiel nodig. Die BMW wiel kos R13k  :o Watter ander wiel stel julle voor?  Ek het al so vinnig na Woody's gekyk......
  20. gerhad

    Dakar 650 sidestand schematic

    Does anyone have the schematic of the sidestand of a Dakar 650?
Top