Voor wiel bearing replacement

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

gerhad

Race Dog
Joined
Sep 13, 2006
Messages
1,286
Reaction score
0
Location
Upington
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hallo manne. Het julle dalk vir my 'n schematic van alles wat in die voorwiel se hub is en groottes van die bearings en seels?
Ek het nie die oues nie en hopelik kan julle my help.
Dink dar is 2 x bearings en 2 x seals aan die buitekant van die bearings.  Dan is dar nog die "spacer" ook tussen die twee bearings aan die binnekant.....
 
Top