Sakkie ,hoe kontak jy die Eco-trail se mense,die eienaar is nie permanent op die plaas nie,mis hom elke keer as ek daar is,het die roete maandag 01/06/09 gestap,daar was moerse reen gewees n' ruk gelede,die pad gaan sports wees,sou graag wou ry maar Louvain enduro ook aan.