Die boere in die karoo het pertinent gevra dat julle nie weer julle voete daar moet sit nie! :imaposer:
Net 'n grappie :D
Eselbank sal by sy newe uitvind wanner die bazaar is, ek sal laat weet.
Aangesien ons altwee bikeloos is sal ons seker backup moet ry!! :thumleft:
My berghuis is weer...