Drie pelle het besluit daar is nou genoeg om die pot gery dit is tyd om verder te ry. Ons het vinnig besluit grensposte moet deel van die trip wees. Op deur Botswana via Upington, wes al teen NAM se noordelike grens en af teen die weskus. Ons het vinnig op die basiese roete besluit en toe...