BOTS/NAM- 6400km in 14 dae

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Trokkie

Pack Dog
Joined
May 25, 2009
Messages
322
Reaction score
0
Location
Ceres
Bike
KTM 950 Adventure S
Drie pelle het besluit daar is nou genoeg om die pot gery dit is tyd om verder te ry. Ons het vinnig besluit grensposte moet deel van die trip wees. Op deur Botswana via Upington, wes al teen NAM se noordelike grens en af teen die weskus. Ons het vinnig op die basiese roete besluit en toe daarvan gewerk. Johan het sy bike en sy vrou tot op Upington by sy skoonouers getrailer en ek en Andries het van Ceres gery. ;)

Ons het die grondpad van Ceres na Calvinia geneem. Dit het liggies gereen vir die eerste deel. Petrol op Calvinia.
 

Attachments

  • BOTSNAM 004.jpg
    BOTSNAM 004.jpg
    128.8 KB · Views: 702
  • BOTSNAM 002.jpg
    BOTSNAM 002.jpg
    176 KB · Views: 699
Top