Ek is seker al vir vier jaar lid van die WD forum, maar het myself nog nooit voorgestel nie. Toe ek vandag die "bikers wave" storie lees, toe besef ek dis nou tyd!
Omdat ek nie grondpad ry nie, was ek altyd bang iemand sê ek mag nie 'n WD wees nie. Maar nou dat my man dit doen, kwalifiseer ek...