Dis nou tyd!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

scarycat

Pack Dog
Joined
Jul 22, 2009
Messages
107
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ek is seker al vir vier jaar lid van die WD forum, maar het myself nog nooit voorgestel nie. Toe ek vandag die "bikers wave" storie lees, toe besef ek dis nou tyd!
Omdat ek nie grondpad ry nie, was ek altyd bang iemand sê ek mag nie 'n WD wees nie. Maar nou dat my man dit doen, kwalifiseer ek seker ook?  :peepwall:
Dalk as ek eendag nie so bangbroek is nie, word ek ook 'n ware wilde hond. :eek:
 
Top