Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    BMW parts VS "Midas" parts

    I have a 2005 gs 1200, please help: does the 1100 have the same brakepads as the 1200?? because they are very expensive :xxbah:
  2. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    en ons kan darem op "plastic bikes" bly en as ons afval dan maak ons niks seer nie. goue reel: stop eers en dan klim jy af. :imaposer:
  3. F

    hi al julle maer mense

    welkom op die forum pa, onthou ons moet werk ook. en nie heeldag op wd speel nie.
  4. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    moet sê, julle is baie vriendelik op die site... dankie vir almal se verwelkomings boodskappe. hoop om julle almal te ontmoet op die kzn bash.......
  5. F

    Hochland Auto en Woema tv show na Lesotho.

    Hey, Fourie!!! laat weet bietjie hoe was dit die naweek by sani en sit fotos op. ek is vrek opgewonde oor die trip. ;D ;D ;D ;D
  6. F

    BMW Hochland Auto Sani Pass trip 15 - 17 August

    ??? HUH??? Waar kom die foto vandaan???? ek is onskuldig ek belowe!!!
  7. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    Hentie & Deon DJ is besig om my om te praat!!! klink great, hulle verstaan nie, ek probeer geld spaar vir honeymoon.... as daar n wil is,is daar n weg!!! soos hentie sê, wat klaar is, is klaar
  8. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    Dit was n flippen lekker trip, amper weer sulke tyd. ons gan die 21 aug, laas jaar was dit die naweek van die 16d Aug.
  9. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    Fourie, ek wou dit vir riaan sê, maar as die vetseun op jou rug spring en n besemstok deur jou ore druk en jou ry soos n harley. gaan jou rug breek. :ricky:
  10. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    as ek nie met hom pelle is nie, wie sal dan met hom pelle wees?
  11. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    Bethlehem!!! Ons harte is darem nie so koud soos ons klimaat nie.
  12. F

    Hallo maaitjies my naam is Fatboy

    Ahoy, soos deur Hentie bm versoek. Stel ek my nou self voor! Ek is Fatboy gedoop deur Hentie bm(vetfourie of fabio), gelukkig kan ek bike ry. Julle moet asb geduldig wees met Hentie.  :imaposer: Hy is maar stadig...  Ek ry n GS 1200.
  13. F

    Hochland Auto en Woema tv show na Lesotho.

    Ek is gesê dat dit nie nodig is bie, maar ek sal vir almal sê hulle het n nuwe maaitjie op wilddogs. En gelukkig kan ek bike ry....
  14. F

    Hochland Auto en Woema tv show na Lesotho.

    Uiteindelik!!!  Vet Fourie, ek is op  :ricky:!!!
Top