Hochland Auto en Woema tv show na Lesotho.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hentie bm

Race Dog
Joined
Feb 14, 2008
Messages
4,799
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
AJS (all models)
Die naweek van 21 tot 23 Augustus vat ek die Woema mense Lesotho toe vir 'n program van hulle nuwe reeks  :mwink: Soos baie van julle WD al weet sponsor Hochland Auto nou vir Woema.Ons vertrek die vrydag van Bethlehem af en doen vrydag Sani pas en die saterdag bly ons by Afri Ski en gaan bietjie ski in die sneeu en sondag weer terug na Bethlehem  :mwink: Die kostes is R1300.00 pp en sluit verblyf en etes in  :deal: Ek het nog plek vir 6 mense!!  :thumleft:
 
Top