Kom aan julle waar is al die "plastics" dan? Is julle nie lus om 'n bietjie Oos-Vrystaat toe te kom en so bietjie in die modder te kom speel nie? Dit gaan 'n wonderlike dag wees!! Verblyf nie 'n probleem nie.
Yes almal op die forum. Ek wil myself net voorstel aan jul. Jammer maar hier op die platteland praat ons net engels wat hul verstaan tot by die Vaalrivier. Glo ek sal dit baie geniet hier.
Klippe