Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    het reggekom dankie dogs

    Dit is regtig jammer ons kon nie ruil toe my 950 s in die mark was nie, ek moet se ek het 'n BMW ingeruil op my bike en toe binne 'n maand weer na KTM toe gegaan.  :ricky: Ek sou die BMW stukkend ry, hy kannie so vinnig ry op die grondpad en heel aderkant uitkom nie.
  2. K

    Wanted: Dakar for < R35k

    I have one:  2002 model 42000 km for R35 000.  Contact number:  027 - 2181254  /  083 633 0669.
  3. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Die KTM is verkoop, jammer vir die wat geslaap het. Geniet die fiets Martin!  :'(
  4. K

    WANTED: KTM 640A PANNIERS

    Ek kan ChrisL se nuwe bokse aanbeveel, prys is ook reg. Kontak hom, dit is maklik om self op te sit.
  5. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Helloooooo!!! enige iemand tuis
  6. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Breekbeen kyk weer, die prys is beter :mwink:
  7. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Nee weskus nog niks van hom gehoor nie.
  8. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Dit lyk maar of die mark maar stil is, ek bly op 'n plaas en soek 'n ligter fiets sodat ek dit hier ook kan gebruik. my vrou ry nie meer saam nie, sy is swanger. Ek sal kyk na 'n KTM 640 of 690.
  9. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Dankie en my nommer is 027-2181254
  10. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Die bike is net buite Nieuwoudtville en ja weskus jy het die fiets al gesien.
  11. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    Ek het die foto laat kleiner maak, hier is 'n pic
  12. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    2006 KTM Adv S for sale with 35421km on the clock. All servises done by KTM Western Cape. Never dropped the bike. yellow headlight protector and crashbars. Asking price R 78950-00 now R75000
  13. K

    KTM690 Enduro

    Dit is nou 'n sad story dat ons vriend so verniel word
  14. K

    Cape West Coast, Augrabies, Verneukpan, Colesberg, Rhodes, Durban

    The Cottage at Brandkop in the Northen Cape is my wife's place on my farm.
  15. K

    Nuweling

    Dankie vir die gasvryheid ek voel sommer tuis.
  16. K

    Nuweling

    Ha ha ek het geweet die naam sal iets beryk. Jammer maar ek het my eie wildchild. Ek like julle humor, ten minste is julle nie 'n gevrekte spul nie. Dit is hoekom ek aangesluit het.
  17. K

    Krom Rivier in Cederberg

    Was there once and very nice. About 40 campsites with grass and a few chalets +- 10.
  18. K

    Nuweling

    Hello almal ek is nuut hier en is baie opgewone om deel van 'n span soos die te wees. Het al saam met 'n paar van julle manne gery en dit was moerse lekker. Ek is omtrent elke dag op die site om te kyk wat is nuut, daarom die besluit om aan te sluit. Ek ry so vir drie jaar fiets en geniet elke...
Top