KomTryMy
Puppy
Hello almal ek is nuut hier en is baie opgewone om deel van 'n span soos die te wees. Het al saam met 'n paar van julle manne gery en dit was moerse lekker. Ek is omtrent elke dag op die site om te kyk wat is nuut, daarom die besluit om aan te sluit. Ek ry so vir drie jaar fiets en geniet elke dag die voorreg. Is van die Noordkaap met sy lekker grondpaaie. Lekka dag almal, praat weer.