HELP SEBLIEF - Share share....
Ek wil seblief almal se hulp vra hiermee. Ons het 'n inbraak gehad by die Woema winkel, onder andere is die twee fietse gesteel. Die worsneuse het 'n venster gebreek en voor die sekuriteit, wat binne minute daar was, kon keer het hulle met die twee bikes weggekom...