Help pls!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WOEMA

Race Dog
Joined
Oct 20, 2009
Messages
781
Reaction score
0
Bike
BMW R1150GS
HELP SEBLIEF - Share share....
Ek wil seblief almal se hulp vra hiermee. Ons het 'n inbraak gehad by die Woema winkel, onder andere is die twee fietse gesteel. Die worsneuse het 'n venster gebreek en voor die sekuriteit, wat binne minute daar was, kon keer het hulle met die twee bikes weggekom.
Asb deel die post met almal en help ons en die polisie om die gespuis vas te trek. Indien enige iemand jou onderdele van die fietse aanbied maak seker dit kom nie van ons gesteelde fietse af nie.
Deel asb. Share please!
KTM 950 SE - upgraded to the max
BMW 800GS Adventure - upgraded to the max
 

Attachments

  • IMG_6834.JPG
    IMG_6834.JPG
    265.6 KB · Views: 460
  • IMG_7256.JPG
    IMG_7256.JPG
    336.5 KB · Views: 469
  • IMG_7258.JPG
    IMG_7258.JPG
    132.9 KB · Views: 458
  • IMG_7259.JPG
    IMG_7259.JPG
    140 KB · Views: 464
Top