2006 model
Engine het water in gekry in Baviaans (Feb 2011) - ± 75 000 km.
Parte is vervang, maar ek was nie gelukkig nie (lang storie) - het uiteindelik 'n ander engine in my fiets gesit.
Engine is deur Motorrad Tech (Jhb) oopgemaak (April 2015),
LH silinder en oliepomp is vervang, asook...