• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

R1200 GS engine te koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hitman

Pack Dog
Joined
Nov 19, 2009
Messages
280
Reaction score
3
Location
Uitenhage
Bike
BMW R1200GS
2006 model
Engine het water in gekry in Baviaans (Feb 2011) - ± 75 000 km.
Parte is vervang, maar ek was nie gelukkig nie (lang storie) - het uiteindelik 'n ander engine in my fiets gesit.

Engine is deur Motorrad Tech (Jhb) oopgemaak (April 2015),
LH silinder en oliepomp is vervang, asook bearings.
volgens Justin lyk die engine baie goed - hy gee 'n "start-up" waarborg.

Engine is by Motorrad Tech (Jhb) op die oomblik en sal binnekort huis toe kom (Uitenhage).

Ek glo hierdie engine is beter as die een wat huidiglik in my fiets is,
maar sien nie kans vir die werk en kostes verbonde aan die ruiling nie.
Sou dit gebeur, sal die huidige engine ook beskikbaar wees.
Prys: R24 000-00
 
Top