Hi,
Ek's nuut op die forum maar 'n ou biker. Ry op die oomblik 'n XR400 maar sal in die toekoms kyk na die adventure tipe trips, en natuurlik die fiets om daarmee saam te gaan- as die eknonomie herstel.
Soos julle kan sien is my naam Skyscout- ek vlieg ook- maar die motorfiets is bietjie...