Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Skyscout

Pack Dog
Joined
Feb 1, 2010
Messages
306
Reaction score
17
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi,

Ek's nuut op die forum maar 'n ou biker. Ry op die oomblik 'n XR400 maar sal in die toekoms kyk na die adventure tipe trips, en natuurlik die fiets om daarmee saam te gaan- as die eknonomie herstel.
Soos julle kan sien is my naam Skyscout- ek vlieg ook- maar die motorfiets is bietjie goedkoper om te ry.
Nice forum wat julle het.
 
Top