Ek het van die ou soort H&B bars op wat hoog by die tenke opkom en voor om die neus kom.
Alhoewel hulle lekker val en goeie beskerming bied, is dit `n storie om hulle af te haal. Veral as jy op `n trip langs die pad is.
Wat kry `n mens met soortgelyke beskerming, maar wat net gedeeltes...