KAROODONKIE
Race Dog
Watse planne is daar met die regterkantse petrol-tenk se overflow/briever .... ???
Elke keer as die fiets warm loop, piss die ding petrol :-\
Die enjin overheat nie - maar dit gebeur veral op die vrek warm dae.
..... die 990`s is swaar genoeg op petrol sonder dat hy jou voete nat piss!!!
atch: atch: