Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Stofboxi

    Dagse

    Welkom Danie!! Ek het ook eers laasjaar Mei my liksens gekry.......en ek is die trotse eienares van 'n 250 Suzuki Djebel ......my man se geskenk aan my! Maar ek stem saam ....gaan toetsbestuur maar eers die oranje ene.   En jy sal nooit weer terugkyk nie!!
  2. Stofboxi

    Getting up steep inclines

    :thumleft:  BAIE nice fietse.............en die sand lyk soos Moz s'n!! :mwink:
  3. Stofboxi

    Suzuki Djebel 250XC, DR250RS and DRZ250 - Official Thread

    Hallo julle almal!! Ek is nou die trotse eienares van my EIE  SUZUKI DJEBEL 250............wat my Koning vir my gekoop het!! Hoe awesome is dit!!!
  4. Stofboxi

    In Loving Memory - Watty UPDATED

    Hom nooit ontmoet nie..............alle meegevoel aan sy dierbares in hierdie tyd!
  5. Stofboxi

    4 SALE DR350SE 1996

    Wag in spanning vir jou oproep! (Van my vrou af gestuur!! ;D)
  6. Stofboxi

    Adventurer Down, (BUT BACK UP-OLD POST) Update - pics on pg 13.

    Gisteraand van die "nuus" gehoor! Sterkte!!
  7. Stofboxi

    Pre-loved TW200 wanted - sorted

    Dink hy't 'n nuwe Honda XR 650 L gekoop. ;D
  8. Stofboxi

    Suzuki Djebel250 for sale

    Kyk op die "brake lines".....daar is gewoonlik iets afgekort wat jou 'n rowwe aanduiding van die jaar van vervaardiging van die "brake lines" gee. Die fiets se jaar model is gewoonlik 'n paar maande daarna.
  9. Stofboxi

    Did you benefit from Off - Road Training?

    Dis ABSOLUUT die moeite werd!!
  10. Stofboxi

    Did you benefit from Off - Road Training?

    Dit was die AWESOMEste naweek ooit!! Soveel geleer..........ek sal dit sonder ENIGE twyfel aanbeveel.........(selfs vir die outjies wat dink hulle kan)! :ricky: Nou kan ek ook se:  EK KAN!!!........en met oefen, net meer!
  11. Stofboxi

    Ponta Malomi

    Hi Gimli Is it Ponta Mamoli or Ponta Malomi? Why not put on knobblies, tow bike on trailer to Kosibay, leave car and trailer at Kosibay and ride bike to Ponta Malomi/Mamoli?
  12. Stofboxi

    LIMPOPO BASH MEAL ARRANGEMENTS !!!!!!!!!!!!

    More Panne! Chopperpilot - het betaal R210 - 25/05/2010. Tx
  13. Stofboxi

    new member

    Ek's van Nelspruit..........ek's nog maar vars in die ryery..........pillion saam met my Hart, en het Desember besluit nou of nooit.....doen nou maar die ding self!!! ;D
  14. Stofboxi

    new member

    Ek is ook nou op die forum!!  Dankie vir die aan sporing, chopperpilot!!
Top