Dagse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

rampokker

Puppy
Joined
Feb 22, 2012
Messages
18
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
Triumph 800 XC
Hello. My naam is Danie.
Ek het nog nie n bike nie (kan nog nie eers ry nie) maar ek het besluit dit is tyd om vir my iets te kry, dis hoekom ek hier is, ek wil eers so bietjie navorsing doen oor watter fiets ek moet kry voor ek sommer inspring en die verkeerde ding koop, hopelik kan mens eerlike opinies hier kry. Ek het al bietjie by motorfiets winkels rond gegaan en met die manne gesels maar dit voel of die ouens sien hier hom iemand in wat niks weet van motorfietse nie, hulle kan daai fiets wat niemand koop nie aan my afsmeer en my vertel dis n great bike om op te leer.

Ek is nie n groot aanhanger van die ou "biker scene" nie, jy weet sex, drugs and rock and roll. Ek dink ek sal dit baie geniet om op toere te gaan na Namibie, Mosambiek ens.

 
Top