DAG1: Klompie manne van Humansdorp en JBay het op Vrydag 29 Apr bymekaar gekom om die Mighty Men Conference op Middelburg (Kaap) te gaan bywoon. Die roete was via Uitenhage, Jansenville en Graaf Reinett na Middelburg. (ongeveer 400km) Ons het baie tyd gehad en dit rustig gevat. Om 08h30 op...