Enige raad - moedeloos - BMW R1200 GSA - wil nie vanoggend start nie!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LOTTA

Pack Dog
Joined
Mar 13, 2010
Messages
227
Reaction score
0
Location
Oesterbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Beplan al die laaste 2 mnd n lekker lang trip. Alles gereel tot ek vanoggend die BM 1200 wil start. Die fiets so 2 weke laas gery
en in die garage gebere. Nuwe battery inderhaas gekry, die enjin draai soos hy moet, geen alarms op die display wat n aanduiding
gee dat iets verkeerd is nie. Tank is vol petrol.  Enige raad waar ek vinnig kan kyk?
 
Top