Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Gaan self kyk of ek dit nie tussen die jagte kan inwerk nie, bike lus is los na Nambash.  :smileinbox:
  2. B

    Namibia Bash - official thread - GREEN FOR GO!!!!

    Beertjie gaan definitief saam, gaan more die geld oorsit via Koes.
  3. B

    *NATIONAL BASH 2011 - VIOOLSDRIFT - 14/16 OCTOBER 2011*

    Goeiedag dit is Beertjie my trip wat Angola toe sou gaan het deur die mat geval ek sal definitief nou die Bash meemaak dit is nou as my friende Richus hulle my weer wil saam he. :3some:  Ek hoop nie julle het my T hemp te diep gebere nie want ek soek hom nou weer , sien julle die naweek van die...
  4. B

    *NATIONAL BASH 2011 - VIOOLSDRIFT - 14/16 OCTOBER 2011*

    Beertjie is daar Steak\chops is reg, maak die T shirt 5xl bietjie n grootseun  :naka: Stoffel ek is van Keimoes het al met n paar Upt manne gereel vir saamry ons moet maar praat.
  5. B

    Beer is op die teer

    Dit klink nie vir my na n kak plan nie ek het net mens wat kom kuier uit die Kaap uit ou friend en dankie vir die manne wat my verwelkom het voel sommer klaar welkom, wil net hierdie ding uit die garage vir n slag kry gaan gou Donderdag die vrou laai en saam met friend (1200 bmw) na Molopo ry...
  6. B

    Beer is op die teer

    More my naam is Riaan ek is van die Noord Kaap en ek ry n Ktm 990 ken al n paar van die friende was al saam Koes rally toe n jaar terug beplan ook om die Bundu Bash by te woon, hoop om nuwe friende te maak en baie te bike. Groete van die Beer    O0
Top