Beer is op die teer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 2, 2010
Messages
7
Reaction score
0
Location
Keimoes
Bike
KTM 990 Adventure
More my naam is Riaan ek is van die Noord Kaap en ek ry n Ktm 990 ken al n paar van die friende was al saam Koes rally toe n jaar terug beplan ook om die Bundu Bash by te woon, hoop om nuwe friende te maak en baie te bike. Groete van die Beer    O0
 
Top