Dag sê bikers - 747 hier (hoekom 747 - going like a Boeing, partykeer vinnig en partykeer soos 9/11 - en dan is die Boeing ook al oor. Nee, eintlik is al die cool name reeds gevat !) ;D
Ek is 'n WAM van Randparkrif en klok net so oor die 40.
Ek het 'n KDX, tweeling het Blaster en KTM300EXC en...