Welkom. Ek het ook vandag by WD aangesluit. Ons (ek en my man) het die BMW 650GS en soek amper elke naweek 'n verskoning om grond pad te ry, dan ry ons deur Rustenburg die, soek al die agterpaaie. Ry deur Roodepoort so mens moet 'n plan maak om die grond paaie op te spoor.