Net om myself voor te stel.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wip

Pack Dog
Joined
May 17, 2010
Messages
63
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi

Ek wil my self graag aan almal voorstel.

Ek kom oorspronklik van Amersfoort in MP af waar ek op die stof-paaie en op die plaas leer bike ry het. Ek bly tans in Pretoria en werk in JHB... Dankie tog vir "Poon" -> dit is my BMW 650 Dakar, sonder hom sou ek seker die mees geverstreerde boerseun in Gauteng gewees het met al die verkeer...

Ek is mal oor my bike,  hy maak die trip werk toe en terug veel lekkerder (vinniger) en dan om op naweeke die stof paaie aan te pak, daar is niks beter nie...

Ek is seker ek gaan dit geniet as lid van hierdie great forum.

Lekker dag vir almal.

Groete
 
Top