Het vandag my fiets vandag by bavarian gedrop vir die spots, lyk bef@k ek maak n mo*&*% verskil in die aand, baie skerper as wat ek gedink het, baie dankie aan bavarian se diens nadat hulle 4 ure gesukkel het met die ligte, is bly ek het dit nie self probeer doen nie
hie is bietjie pics :thumleft: