Is daar enige eispieer wat fotos het van hoe 'n c2p of ohlins agterskokbreker lyk op HP2??
Ek het myne per courier gekry sonder instruksies en is nie seker watter kant die cannister kom nie ook of die pyp tussen die cannister en die shock na die voor of agterkant van die bike moet wys nie...