C2P Rear shock

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boerha

Pack Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
124
Reaction score
0
Location
Hankey
Bike
BMW R1200GS HP2
Is daar enige eispieer wat fotos het  van hoe 'n  c2p of ohlins agterskokbreker  lyk op HP2??
Ek het myne per courier gekry sonder instruksies en is nie seker watter kant die cannister kom nie ook of die  pyp tussen die cannister en die shock  na die voor of agterkant van die bike moet wys nie.

Sal waardeer as iemand  kan raad gee.

Thanx
 
Top