Hallo almal. Ek is Japie van Swartklip in Limpopo, so 60 km van SunCity. Geniet die bikery ding baie, veral om ver te ry. Ry nou so amper 4 jaar. Sou net wou ry en ry en ry.... maar n ou moet seker werk en eet ok, ne! Ry meestal teerpad met my vrou. Was al Lesotho, George en Mosambiek (Bilene)...